Author Archives: Heinrich

Glo jy God of glo jy mense en verwerp daardeur God

Indien jou kerkverband die Nederlandse Geloofsbeleidenis en Heidelbergse Kategismus onderskryf moet jy die vraag vra: – Wie is reg, die Nederlandse Geloofsbeleidenis (NGB) of die Bybel. Glo jy die Woord van God of verwerp jy dit deur mense en hul … Continue reading →

Posted in Something for the soul | 3 Comments

Is jy werklik gered/ Are you really saved

Ons het so ‘n rukkie terug afskeid geneem van ‘n vriend, Johan Muller, wie ek van skooljare af ken en wie se lewe skielik deur kanker beeindig is. Dit het so skielik gebeur en niemand het dit verwag nie. Ons … Continue reading →

Posted in Something for the soul | 7 Comments